September Trein Toer
Page 1 of 1 • Share •
September Trein Toer
More Mense
Trein Toer - Kaapstad toe -20 tot 26 September 2009
Ons het nou sewe bevestigings met deposito's betaal en wag vir nog n paar vandag. Ons moet ongellukig halt roep op n stadium sodat ons die Trein self kan bespreek - Dit sal nou more gebeur . Ons sal nog steeds na die afsluit probeer om vir mense plek te reel maar die Trein self raak gou vol bespreek so daar is geen waarborg van n plek nie.
Dankie aan almal wat navraag gedoen het, nou is julle laaste kans om in te skryf.
Groete
Deon
083-764-8535
dmattheys@munichre.com

Big Blue- Fuel Injected

- Number of posts: 11
Age: 47
Location: Gauteng
My bike: 1150 GS
Registration date: 2008-08-11
Permissions of this forum:
You cannot reply to topics in this forum